Onwrikbaar, Met Lisa Bevere

Onwrikbaar, Met Lisa Bevere

6 Dae

Wat is waarheid? Ons samelewing glo die leuen dat die waarheid 'n rivier is wat eb en vloei met die verloop van tyd. Die waarheid is egter nie 'n rivier nie—dit is 'n rots. In 'n woeste see van baie menings, sal hierdie leesplan help om jou siel te anker en jou duidelike rigting in 'n dwalende wêreld te gee.

Uitgewer

Baie dankie aan John en Lisa Bevere wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: http://iamadamant.com

Oor Die Uitgewer

Meer as 100000 voltooi