Tydsbestedingsbeginsels uit God se Woord

6 Dae

Voel jy gefrustreerd omdat daar nie meer as 24 ure in 'n dag is nie? Is jy oorweldig deur al die projekte wat op jou doenlysie is? Is jy moeg daarvoor om nie genoeg tyd te hê om in God se Woord, of met jou vriende en familie te spandeer nie? Dit is dalk 'n baie algemene worsteling op hierdie aarde. Die goeie nuus is dat die Bybel duidelike riglyne het oor hoe ons ons tyd goed kan bestuur. Hierdie leesplan sal die Skrif aan jou verduidelik en praktiese raad gee oor hoe om jou tyd ten beste te gebruik terwyl jy nog lewe!

Uitgewer

Baie dankie aan Jordan Raynor wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek http://www.jordanraynor.com/time/ vir meer inligting

Oor Die Uitgewer

Meer as 100000 voltooi