SPREUKE 1:7-9

SPREUKE 1:7-9 AFR83

Kennis begin met die dien van die Here; dit is net dwase wat wysheid en opvoeding gering ag. My seun, jy moet luister na die onderrig wat jou vader jou gee; moenie wat jou moeder jou leer, verontagsaam nie: dit sal jou lewe versier soos 'n krans jou kop en 'n kettinkie jou hals.

Versbeelde vir SPREUKE 1:7-9

SPREUKE 1:7-9 - Kennis begin met die dien van die Here;
dit is net dwase wat wysheid en opvoeding gering ag.

My seun, jy moet luister na die onderrig
wat jou vader jou gee;
moenie wat jou moeder jou leer,
verontagsaam nie:
dit sal jou lewe versier soos 'n krans jou kop
en 'n kettinkie jou hals.SPREUKE 1:7-9 - Kennis begin met die dien van die Here;

en 'n kettinkie jou hals.

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 1:7-9