Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Skep ruimte

8 Dae
In 'n besige wêreld moet ons plek maak vir die dinge wat die belangrikste is. Ons moet leer om Goddelike wysheid toe te pas wat jou sal help om hierdie aktiwiteite deel van jou besige lewe te maak. In sommige gevalle sal jy vind dat jy die verkeerde dinge doen. Of dat jy dalk die regte dinge vir die verkeerde redes doen of op 'n verkeerde manier doen, dus is hulle nie lewegewend of vervullend nie.
Ons wil graag vir LifeWay bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lifeway.com/en/product-family/making-space?vid=makingspace
Verwante Leesplanne

Elke Taal: Luister Na Die Veeltalige God

Duik Diep 14

Leef 'n Beter Lewensverhaal

Hoe Om Die Kerk Te Wees

Hardloop die Wedloop: Vyf Dae van Bemoediging vir 'n Aktiewe Lewenswyse

MOTION X: 'n Aktiewe Geloofslewe

Anderkant Rampspoed: Vind Nuwe Krag en Hoop in die Bybel

Gunsteling verse

Jesus, Tuis In Jou Hart — Pete Briscoe
