SPREUKE 1:7-9

SPREUKE 1:7-9 NLV

Kennis begin met eerbied vir die HERE, net dwase verag wysheid en dissipline. My seun, luister na wat jou pa jou leer. Moenie wat jou ma vir jou sê in die wind slaan nie. Wat jy by hulle leer, sal jou lewe met goedheid kroon en ’n versiering wees om jou nek.

Versbeelde vir SPREUKE 1:7-9

SPREUKE 1:7-9 - Kennis begin met eerbied
vir die HERE,
net dwase verag wysheid
en dissipline.

My seun, luister
na wat jou pa jou leer.
Moenie wat jou ma vir jou sê
in die wind slaan nie.
Wat jy by hulle leer,
sal jou lewe
met goedheid kroon
en ’n versiering wees
om jou nek.SPREUKE 1:7-9 - Kennis begin met eerbied
vir die HERE,
net dwase verag wysheid
en dissipline.

My seun, luister
na wat jou pa jou leer.
Moenie wat jou ma vir jou sê
in die wind slaan nie.
Wat jy by hulle leer,
sal jou lewe
met goedheid kroon
en ’n versiering wees
om jou nek.SPREUKE 1:7-9 - Kennis begin met eerbied
vir die HERE,
net dwase verag wysheid
en dissipline.

My seun, luister
na wat jou pa jou leer.
Moenie wat jou ma vir jou sê
in die wind slaan nie.
Wat jy by hulle leer,
sal jou lewe
met goedheid kroon
en ’n versiering wees
om jou nek.SPREUKE 1:7-9 - Kennis begin met eerbied
vir die HERE,
net dwase verag wysheid
en dissipline.

My seun, luister
na wat jou pa jou leer.
Moenie wat jou ma vir jou sê
in die wind slaan nie.
Wat jy by hulle leer,
sal jou lewe
met goedheid kroon
en ’n versiering wees
om jou nek.

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 1:7-9