Wysheid

12 Dae

Die Bybel daag ons uit om bo alles eers wysheid te soek. In hierdie leesplan sal jy elke dag 'n paar verse ondersoek wat oor wysheid praat—wat dit is, hoekom dit belangrik is en hoe om dit te ontwikkel.

Uitgewer

Baie dankie aan Immersion Digital, die vervaardigers van Glo Bible, wat hierdie pasmaak leesplan met ons deel. Jy kan 'n soortgelyke plan en ander skep deur Glo Bible te gebruik. Besoek www.globible.com vir meer inligting.

Oor Die Uitgewer

Meer as 250000 voltooi