PSALMS 103:19-22

PSALMS 103:19-22 AFR53

Die HERE het sy troon in die hemel gevestig, en sy koninkryk heers oor alles. Loof die HERE, sy engele, kragtige helde wat sy woord volbring, in gehoorsaamheid aan die stem van sy woord! Loof die HERE, al sy leërskare, sy dienaars wat sy welbehae doen! Loof die HERE, al sy werke, op al die plekke van sy heerskappy! Loof die HERE, o my siel!

Versbeeld vir PSALMS 103:19-22

PSALMS 103:19-22 - Die HERE het sy troon in die hemel gevestig, en sy koninkryk heers oor alles.
Loof die HERE, sy engele, kragtige helde wat sy woord volbring, in gehoorsaamheid aan die stem van sy woord!
Loof die HERE, al sy leërskare, sy dienaars wat sy welbehae doen!
Loof die HERE, al sy werke, op al die plekke van sy heerskappy! Loof die HERE, o my siel!

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 103:19-22