PSALMS 103:19-22

PSALMS 103:19-22 AFR83

Die Here het sy troon in die hemel gevestig, sy heerskappy strek oor alles en almal. Loof die Here, magtige engele wat sy opdragte uitvoer, sy bevele gehoorsaam. Loof die Here, alle hemelwesens wat Hom dien en sy wil doen! Almal wat deur Hom geskep is, loof die Here op al die plekke waar Hy heers!

Versbeeld vir PSALMS 103:19-22

PSALMS 103:19-22 - Die Here het sy troon in die hemel gevestig,
sy heerskappy strek oor alles en almal.

Loof die Here, magtige engele
wat sy opdragte uitvoer,
sy bevele gehoorsaam.
Loof die Here, alle hemelwesens
wat Hom dien en sy wil doen!
Almal wat deur Hom geskep is, loof die Here
op al die plekke waar Hy heers!

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 103:19-22