Psalms 103:19-22

Psalms 103:19-22 DB

Die Here regeer uit die hemel. Hy is die sterkste van almal. Hy heers oor alles. Kom prys die Here, sterk engele wat vir die Here werk! Julle maak Hom baie gelukkig omdat julle doen wat die Here wil hê. Kom prys die Here, al julle ontelbare skares in die hemel wat Hom gelukkig maak! Kom prys die Here, almal en alles wat deur Hom gemaak is! Prys Hom op elke plek waar Hy regeer. Ek wil ook die Here prys met my hele lewe!

Versbeeld vir Psalms 103:19-22

Psalms 103:19-22 - Die Here regeer uit die hemel. Hy is die sterkste van almal. Hy heers oor alles.
Kom prys die Here, sterk engele wat vir die Here werk!
Julle maak Hom baie gelukkig omdat julle doen wat die Here wil hê.
Kom prys die Here, al julle ontelbare skares in die hemel wat Hom gelukkig maak!
Kom prys die Here, almal en alles wat deur Hom gemaak is!
Prys Hom op elke plek waar Hy regeer.
Ek wil ook die Here prys met my hele lewe!

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 103:19-22