PSALMS 103:19-22

PSALMS 103:19-22 NLV

Die HERE het sy troon in die hemel gevestig; Hy heers oor almal. Prys die HERE, julle magtige engele, julle wesens wat sy woord uitvoer, wat luister na sy woord! Ja, prys die HERE, sy hemelse leërmagte wat Hom dien en sy wil uitvoer! Prys die HERE, al sy skeppingswerke, oral in sy koninkryk. Ek wil die HERE prys.

Versbeeld vir PSALMS 103:19-22

PSALMS 103:19-22 - Die HERE het sy troon
in die hemel gevestig;
Hy heers oor almal.
Prys die HERE,
julle magtige engele,
julle wesens
wat sy woord uitvoer,
wat luister na sy woord!
Ja, prys die HERE,
sy hemelse leërmagte
wat Hom dien en sy wil uitvoer!
Prys die HERE,
al sy skeppingswerke,
oral in sy koninkryk.
Ek wil die HERE prys.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 103:19-22