YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Psalms 18

1

Psalms 18:2

Die Boodskap

DB

Ek het U lief, o Here. U maak my sterk. By die Here is ek veilig, want Hy beskerm my.

Vergelyk

Verken Psalms 18:2

2

Psalms 18:30

Die Boodskap

DB

Dan sien ek vir alles kans. Ek sal ’n hele bende storm. Niks sal my kan keer nie. Ek spring oor ’n hoë muur.

Vergelyk

Verken Psalms 18:30

3

Psalms 18:3

Die Boodskap

DB

Hy help my as ek in die moeilikheid is, want Hy is sterk. Ek kruip by Hom weg. Hy is my God, en Hy is reg rondom my om my veilig te hou.

Vergelyk

Verken Psalms 18:3

4

Psalms 18:6

Die Boodskap

DB

Ek was in die poorte van die dood. Ek het in die vangnet van die dood getrap.

Vergelyk

Verken Psalms 18:6

5

Psalms 18:28

Die Boodskap

DB

As mense sleg behandel word, sal U hulle red. As mense egter te veel van hulleself dink, sal U hulle op hulle plek sit.

Vergelyk

Verken Psalms 18:28

6

Psalms 18:32

Die Boodskap

DB

Want wie anders as die Here is die enigste ware God? En by wie anders kan ’n mens gaan wegkruip as by God?

Vergelyk

Verken Psalms 18:32

7

Psalms 18:46

Die Boodskap

DB

Hulle gooi sommer dadelik die handdoek in. Hulle gee dadelik oor.

Vergelyk

Verken Psalms 18:46

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 18

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest