PSALMS 18:30 - Compare All Versions
PSALMS 18:30 ABA (Bybel vir almal)
Ja, wanneer U by my is, dan kan ek 'n klomp mense aanval, wanneer my God by my is, dan kan ek oor 'n hoë muur spring.
Deel
PSALMS 18 ABAPSALMS 18:30 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Want met U loop ek 'n bende storm, en met my God spring ek oor 'n muur.
Deel
PSALMS 18 AFR53PSALMS 18:30 AFR83 (Afrikaans 1983)
Met u hulp loop ek 'n oormag storm, met my God by my is geen stadsmuur vir my te hoog nie.
Deel
PSALMS 18 AFR83PSALMS 18:30 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ja, met U hardloop ek 'n bende tegemoet, met my God spring ek oor 'n muur.
Deel
PSALMS 18 AFR20PSALMS 18:30 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Wat God betref, sy weg is volmaak; die woord van die HERE is getoets; Hy is 'n skild vir almal wat op Hom vertrou.
Deel
PSALMS 18 CAB23PSALMS 18:30 DB (Die Boodskap)
Dan sien ek vir alles kans. Ek sal ’n hele bende storm. Niks sal my kan keer nie. Ek spring oor ’n hoë muur.
Deel
PSALMS 18 DBPSALMS 18:30 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Met U loop ek ’n leër storm; met my God spring ek oor ’n muur.
Deel
PSALMS 18 NLV