YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 18:2

PSALMS 18:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het gesê: Ek het U baie lief, HERE; U is my sterkte.

Deel
Lees PSALMS 18

PSALMS 18:2 Bybel vir almal (ABA)

Dawid het gesing: Here, ek is baie lief vir U, U maak my sterk.

Deel
Lees PSALMS 18

PSALMS 18:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En hy het gesê: Ek het U hartlik lief, HERE, my sterkte.

Deel
Lees PSALMS 18

PSALMS 18:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het gesê: Ek het U baie lief, Here, my Sterkte.

Deel
Lees PSALMS 18

PSALMS 18:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hy het gesê: Ek het U lief, HERE, my sterkte!

Deel
Lees PSALMS 18

PSALMS 18:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die HERE is my rots en my vesting en my redder; my God, my sterkte, op wie ek sal vertrou; my skild en die horing van my heil en my hoë toring.

Deel
Lees PSALMS 18

PSALMS 18:2 Die Boodskap (DB)

Ek het U lief, o Here. U maak my sterk. By die Here is ek veilig, want Hy beskerm my.

Deel
Lees PSALMS 18

PSALMS 18:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het gesê: Ek het U baie lief, HERE; U is my sterkte.

Deel
Lees PSALMS 18

PSALMS 18:2

PSALMS 18:2 AFR83PSALMS 18:2 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's