YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 18:6

PSALMS 18:6 Bybel vir almal (ABA)

Toue van die doderyk het my vasgebind, vangstrikke van die dood het my vasgevang.

Deel
Lees PSALMS 18

PSALMS 18:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Bande van die doderyk was rondom my; strikke van die dood het my teëgekom.

Deel
Lees PSALMS 18

PSALMS 18:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Bande van die doderyk het my vasgetrek, strikke van die dood het my bedreig.

Deel
Lees PSALMS 18

PSALMS 18:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

bande van die •doderyk het my verstrengel, vangstrikke van die dood het my ingewag.

Deel
Lees PSALMS 18

PSALMS 18:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

In my benoudheid het ek die HERE aangeroep en my God aangeroep; Hy het my stem uit sy tempel gehoor, en my geroep het voor Hom uit gekom, tot in sy ore.

Deel
Lees PSALMS 18

PSALMS 18:6 Die Boodskap (DB)

Ek was in die poorte van die dood. Ek het in die vangnet van die dood getrap.

Deel
Lees PSALMS 18

PSALMS 18:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Bande van die dood draai my vas; strikke van die dood wag my in.

Deel
Lees PSALMS 18
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's