YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 18:32

PSALMS 18:32 Bybel vir almal (ABA)

Die Here is die enigste God, net ons God is 'n rots.

Deel
Lees PSALMS 18

PSALMS 18:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want wie is God buiten die HERE, en wie is 'n rots behalwe onse God?

Deel
Lees PSALMS 18

PSALMS 18:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Waarlik, wie anders as die Here is God? Ja, wie anders as ons God is 'n rots?

Deel
Lees PSALMS 18

PSALMS 18:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ja, wie is God behalwe die HERE? Wie is 'n rots buiten ons God?

Deel
Lees PSALMS 18

PSALMS 18:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Dit is God wat my met krag omgord en my weg volmaak maak.

Deel
Lees PSALMS 18

PSALMS 18:32 Die Boodskap (DB)

Want wie anders as die Here is die enigste ware God? En by wie anders kan ’n mens gaan wegkruip as by God?

Deel
Lees PSALMS 18

PSALMS 18:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want wie anders as die HERE is God? Wie anders as God is ’n rots?

Deel
Lees PSALMS 18
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's