YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 18:46

PSALMS 18:46 Die Boodskap (DB)

Hulle gooi sommer dadelik die handdoek in. Hulle gee dadelik oor.

Deel
Lees PSALMS 18

PSALMS 18:46 Bybel vir almal (ABA)

Hulle skrik en hulle kom uit hulle stede, die stede wat sterk mure het.

Deel
Lees PSALMS 18

PSALMS 18:46 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Uitlanders word kragteloos en kom met siddering uit hulle vestings.

Deel
Lees PSALMS 18

PSALMS 18:46 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle skrik en kom bewend uit hulle forte uit.

Deel
Lees PSALMS 18

PSALMS 18:46 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

vreemdes verloor moed, bewend kom hulle uit hulle kerkers.

Deel
Lees PSALMS 18

PSALMS 18:46 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die HERE leef; en geseënd is my rots; en laat die God van my heil verhoog word.

Deel
Lees PSALMS 18

PSALMS 18:46 Die Boodskap (DB)

Hulle gooi sommer dadelik die handdoek in. Hulle gee dadelik oor.

Deel
Lees PSALMS 18

PSALMS 18:46 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vreemdelinge word moedeloos en kom bewend uit hulle vestings.

Deel
Lees PSALMS 18
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's