YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Spreuke 23

1

Spreuke 23:24-25

Die Boodskap

DB

Maak jou ouers trots op jou. Maak hulle dankbaar omdat jy in die Here glo en reg wil leef.

Vergelyk

Verken Spreuke 23:24-25

2

Spreuke 23:4

Die Boodskap

DB

Moenie jou vir baie geld afsloof nie. Wees slim genoeg om te weet wanneer jy genoeg het.

Vergelyk

Verken Spreuke 23:4

3

Spreuke 23:18

Die Boodskap

DB

As jy dit doen, wag daar wonderlike dinge op jou. Goeie dinge sal met jou in die toekoms gebeur.

Vergelyk

Verken Spreuke 23:18

4

Spreuke 23:17

Die Boodskap

DB

Moet niks wil hê van slegte mense nie. Dit kan jou net in die ellende dompel. Wees eerder elke dag baie lief vir die Here.

Vergelyk

Verken Spreuke 23:17

5

Spreuke 23:13

Die Boodskap

DB

’n Kind het dissipline nodig. ’n Pak slae op die regte tyd sal hom goed doen.

Vergelyk

Verken Spreuke 23:13

6

Spreuke 23:12

Die Boodskap

DB

Maak alles wat die spreuke jou leer jou eie. Spits jou ore om nog meer van die lewe te leer.

Vergelyk

Verken Spreuke 23:12

7

Spreuke 23:5

Die Boodskap

DB

Rykdom hou ook nie vir altyd nie. Dis soos ’n voël wat die een oomblik nog naby jou op ’n tak sit en dan skielik wegvlieg. So vinnig verdwyn geld.

Vergelyk

Verken Spreuke 23:5

8

Spreuke 23:22

Die Boodskap

DB

Onthou die goeie waardes wat jy in jou ouerhuis geleer het. Moenie jou ouers se harte op hulle oudag breek nie. Hou vas aan die lewenswaarhede wat hulle jou geleer het.

Vergelyk

Verken Spreuke 23:22

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 23

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's