YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 23:24

SPREUKE 23:24 Bybel vir almal (ABA)

'n Pa voel baie gelukkig en bly as hy 'n seun het wat reg lewe en wat wysheid het.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die vader van 'n regverdige juig baie; en as iemand 'n wyse verwek het, dan is hy bly oor hom.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Vader van 'n kind wat reg doen, voel baie gelukkig; 'n wyse seun verskaf sy vader groot vreugde.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die vader van 'n regverdige jubel uitbundig; wie 'n wyse seun verwek, sal oor hom verheug wees.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die vader van die regverdige sal baie bly wees, en hy wat 'n wyse kind verwek, sal oor hom bly wees.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:24-25 Die Boodskap (DB)

Maak jou ouers trots op jou. Maak hulle dankbaar omdat jy in die Here glo en reg wil leef.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Pa van ’n kind wat reg doen, het rede vir blydskap. ’n Wyse kind verskaf sy ouers groot vreugde.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:24

SPREUKE 23:24 AFR83SPREUKE 23:24 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's