YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 23:5

SPREUKE 23:5 Bybel vir almal (ABA)

Rykdom kan baie gou verdwyn, want dit kry vlerke en dit vlieg weg soos 'n arend.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Sou jy jou oë daarop laat afvlieg? Maar weg is dit! want skielik maak dit vir hom vlerke en vlieg soos die arend na die hemel toe!

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy het nog skaars die rykdom gesmaak of dit is weg; dit kry vlerke en vlieg die lug in soos 'n arend.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Sou jy jou oë net daarop rig? Dit is reeds weg! Want dit kry beslis vlerke; soos 'n arend vlieg dit weg in die lug.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wil jy jou oë rig op wat nie is nie? want rykdom maak sekerlik vlerke; hulle vlieg weg soos 'n arend na die hemel.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:5 Die Boodskap (DB)

Rykdom hou ook nie vir altyd nie. Dis soos ’n voël wat die een oomblik nog naby jou op ’n tak sit en dan skielik wegvlieg. So vinnig verdwyn geld.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As jy nog na jou rykdom kyk, is dit eensklaps weg. Dit sal vlerke kry soos ’n arend en wegvlieg in die lug.

Deel
Lees SPREUKE 23
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's