YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 23:22

SPREUKE 23:22 Bybel vir almal (ABA)

Jy moet luister na jou ouers, ook wanneer hulle oud is, jy moenie dink hulle is dan nie meer belangrik nie.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Luister na jou vader wat jou verwek het, en verag jou moeder nie as sy oud geword het nie.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wees gehoorsaam aan jou vader en moeder, jy is hulle kind; en moet hulle nie verag as hulle oud geword het nie.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Luister na jou vader, hy wat jou verwek het; en moet jou moeder nie minag wanneer sy oud geword het nie.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Luister na jou vader wat jou verwek het, en verag jou moeder nie as sy oud is nie.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:22 Die Boodskap (DB)

Onthou die goeie waardes wat jy in jou ouerhuis geleer het. Moenie jou ouers se harte op hulle oudag breek nie. Hou vas aan die lewenswaarhede wat hulle jou geleer het.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Luister na jou pa wat jou die lewe gegee het. Moenie jou ma afskryf omdat sy oud geword het nie.

Deel
Lees SPREUKE 23
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's