YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 23:13

SPREUKE 23:13 Bybel vir almal (ABA)

Jy moenie bang wees om vir 'n kind te leer nie, want as jy hom straf, dan sal hy reg grootword en nie sterf nie.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hou die tug nie terug van die seun nie; as jy hom met die roede slaan, sal hy nie sterwe nie.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moenie huiwer om 'n kind te straf nie, want as jy hom slaan, red jy sy lewe.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Moenie straf van 'n jong seun weerhou nie; as jy hom met 'n lat slaan, sal hy nie doodgaan nie.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Moenie die tug van die kind terughou nie, want as jy hom met die kierie slaan, sal hy nie sterwe nie.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:13 Die Boodskap (DB)

’n Kind het dissipline nodig. ’n Pak slae op die regte tyd sal hom goed doen.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie bang wees om jou kind te dissiplineer nie. Hy sal nie doodgaan van ’n pak slae nie.

Deel
Lees SPREUKE 23
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's