YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 23:17

SPREUKE 23:17 Bybel vir almal (ABA)

Jy moenie soos die sondaars wil wees nie, jy moet aanhou om die Here te respekteer en te dien

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Laat jou hart die sondaars nie beny nie, maar wees die hele dag in die vrees van die HERE.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moenie afgunstig wees op sondaars nie; wees altyd ywerig om die Here te dien

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jou hart moet nie opgewonde raak oor sondaars nie, maar wees die hele tyd opgewonde oor ontsag vir die HERE.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Laat jou hart nie afgunstig wees op sondaars nie, maar wees die hele dag in die vrees van die HERE.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:17 Die Boodskap (DB)

Moet niks wil hê van slegte mense nie. Dit kan jou net in die ellende dompel. Wees eerder elke dag baie lief vir die Here.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie jaloers word op sondaars nie. Behou altyd jou ontsag vir die HERE.

Deel
Lees SPREUKE 23
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's