YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 23:4

SPREUKE 23:4 Die Boodskap (DB)

Moenie jou vir baie geld afsloof nie. Wees slim genoeg om te weet wanneer jy genoeg het.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:4 Bybel vir almal (ABA)

Jy moenie aanhou werk net om ryk te word nie, jy moet verstandig wees en nie net ryk wil word nie.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Vermoei jou nie om ryk te word nie, laat staan jou slimheid.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moet jou nie afsloof om ryk te word nie en moenie jou sin vir waardes verloor nie.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Moet jou nie afsloof om ryk te word nie, jy behoort van beter te weet – hou op daarmee!

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Arbei om nie ryk te word nie; hou op van jou eie wysheid.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:4 Die Boodskap (DB)

Moenie jou vir baie geld afsloof nie. Wees slim genoeg om te weet wanneer jy genoeg het.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie jou afsloof om ryk te word nie. Wees verstandig genoeg om binne perke te bly.

Deel
Lees SPREUKE 23
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's