1
Spreuke 23:24
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Die vader van ’n regverdige sal hom baie verheug en hy wat ’n wyse kind verwek het, sal bly wees.
Vergelyk
Verken Spreuke 23:24
2
Spreuke 23:4
Moenie argumenteer met ’n ryk man nie, maar bly wyslik van hom af weg
Verken Spreuke 23:4
3
Spreuke 23:18
want jy sal sekerlik ’n toekoms hê en jou versekerde verwagting sal nie afgesny word nie.
Verken Spreuke 23:18
4
Spreuke 23:17
Moenie dat jou verstand, wil en emosie die sondaars beny nie, maar vrees יהוה die hele dag lank respekvol
Verken Spreuke 23:17
5
Spreuke 23:13
Moenie tugtiging terughou van die seun nie, want as jy hom slaan, sal hy nie sterf nie
Verken Spreuke 23:13
6
Spreuke 23:12
Draai jou verstand, wil en emosie na dissipline en jou oor na woorde van kennis.
Verken Spreuke 23:12
7
Spreuke 23:5
want as jy jou oë op hom sou vestig, kan jy hom nie sien nie, want hy maak vir homself vlerke soos die arend en vlieg weg in die lug!
Verken Spreuke 23:5
8
Spreuke 23:22
Luister na jou vader wat jou verwek het en doen dit en moenie jou moeder verag wanneer sy oud is nie.
Verken Spreuke 23:22