1
Spreuke 22:6
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Voed ’n kind op volgens die pad wat hy moet gaan en wanneer hy oud word, sal hy nie daarvan afwyk nie.
Vergelyk
Verken Spreuke 22:6
2
Spreuke 22:4
Die gevolg van nederigheid is die respekvolle vrees vir יהוה, rykdom, eer en die lewe.
Verken Spreuke 22:4
3
Spreuke 22:1
’n Goeie naam (karakter en outoriteit) is beter as groot rykdom en onverdiende guns as silwer en goud.
Verken Spreuke 22:1
4
Spreuke 22:24
Moenie vriende maak met ’n toornagtige man en met ’n man wat gou kwaad word, moet jy nie saamgaan nie
Verken Spreuke 22:24
5
Spreuke 22:9
Hy wat ’n goeie oog het (vrygewig is), sal geseënd wees, want hy gee van sy kos vir die armes.
Verken Spreuke 22:9
6
Spreuke 22:3
’n Slim mens sien dat ’n bose geslaan word en word daardeur geleer, maar dwase gaan verby en kry skade.
Verken Spreuke 22:3
7
Spreuke 22:7
Die armes sal heers oor die rykes en die dienskneg sal leen aan sy vorige lener.
Verken Spreuke 22:7
8
Spreuke 22:2
Rykes en armes kom saam, יהוה het hulle albei gemaak.
Verken Spreuke 22:2
9
Spreuke 22:22-23
Moenie die arme onderdruk omdat hy arm is nie en onderdruk nie die behoeftige in die poort nie, want יהוה sal hulle saak verdedig en die onreg vergeld wat aan hulle gedoen is.
Verken Spreuke 22:22-23