YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Spreuke 23

1

Spreuke 23:24

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Die vader van 'n regverdige jubel uitbundig; wie 'n wyse seun verwek, sal oor hom verheug wees.

Vergelyk

Verken Spreuke 23:24

2

Spreuke 23:4

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Moet jou nie afsloof om ryk te word nie, jy behoort van beter te weet – hou op daarmee!

Vergelyk

Verken Spreuke 23:4

3

Spreuke 23:18

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Daar is beslis 'n toekoms, en jou hoop sal nie verydel word nie.

Vergelyk

Verken Spreuke 23:18

4

Spreuke 23:17

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Jou hart moet nie opgewonde raak oor sondaars nie, maar wees die hele tyd opgewonde oor ontsag vir die HERE.

Vergelyk

Verken Spreuke 23:17

5

Spreuke 23:13

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Moenie straf van 'n jong seun weerhou nie; as jy hom met 'n lat slaan, sal hy nie doodgaan nie.

Vergelyk

Verken Spreuke 23:13

6

Spreuke 23:12

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Rig jou hart op vermaning, en jou oor op woorde van wysheid.

Vergelyk

Verken Spreuke 23:12

7

Spreuke 23:5

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Sou jy jou oë net daarop rig? Dit is reeds weg! Want dit kry beslis vlerke; soos 'n arend vlieg dit weg in die lug.

Vergelyk

Verken Spreuke 23:5

8

Spreuke 23:22

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Luister na jou vader, hy wat jou verwek het; en moet jou moeder nie minag wanneer sy oud geword het nie.

Vergelyk

Verken Spreuke 23:22

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 23

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's