YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Spreuke 14

1

Spreuke 14:12

Bybel vir almal

ABA

Iemand kan dink dat hy reg lewe, maar die manier hoe hy lewe, bring hom by die dood.

Vergelyk

Verken Spreuke 14:12

2

Spreuke 14:30

Bybel vir almal

ABA

Wanneer 'n persoon kalm dink oor dinge, dan bly hy gesond, maar wanneer hy jaloers is, dan maak dit hom siek.

Vergelyk

Verken Spreuke 14:30

3

Spreuke 14:29

Bybel vir almal

ABA

Iemand wat nie gou kwaad word nie, is baie verstandig, maar iemand wat gou kwaad word, wys vir almal dat hy 'n dwaas is.

Vergelyk

Verken Spreuke 14:29

4

Spreuke 14:1

Bybel vir almal

ABA

'n Vrou wat wysheid het, sorg vir haar huisgesin, maar 'n dwase vrou verwoes haar huisgesin.

Vergelyk

Verken Spreuke 14:1

5

Spreuke 14:26

Bybel vir almal

ABA

Iemand wat die Here respekteer en dien, is veilig, en die Here beskerm daardie persoon se kinders ook.

Vergelyk

Verken Spreuke 14:26

6

Spreuke 14:27

Bybel vir almal

ABA

As jy die Here respekteer en dien, dan sal jy aanhou lewe, jy sal nie in die vangstrikke van die dood kom nie.

Vergelyk

Verken Spreuke 14:27

7

Spreuke 14:16

Bybel vir almal

ABA

'n Wyse mens is bang vir die dinge wat kan gebeur, en hy doen niks wat dit sleg sal laat gaan met hom nie. 'n Dwaas dink nie wat hy doen nie, hy dink hy sal altyd veilig wees.

Vergelyk

Verken Spreuke 14:16

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 14

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's