YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 14:27

SPREUKE 14:27 Bybel vir almal (ABA)

As jy die Here respekteer en dien, dan sal jy aanhou lewe, jy sal nie in die vangstrikke van die dood kom nie.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die vrees van die HERE is 'n fontein van die lewe, om van die strikke van die dood af te wyk.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie die Here dien, vind daarin 'n bron van lewe; dit laat jou die strikke van die dood ontkom.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ontsag vir die HERE is 'n bron van lewe, sodat die vangstrikke van die dood vermy kan word.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die vrees van die HERE is 'n fontein van die lewe, om van die strikke van die dood af te wyk.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:27 Die Boodskap (DB)

Die Here se liefde is soos ’n borrelende fontein. Dit maak van jou ’n sprankelende mens. Dit beskerm jou teen angs en spanning.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ontsag vir die HERE is ’n bron van lewe; dit beskerm jou teen die strikke van die dood.

Deel
Lees SPREUKE 14
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's