YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 14:12

SPREUKE 14:11-12 Die Boodskap (DB)

Op die oog af kan iemand baie suksesvol wees. Maar uiteindelik eindig alles in ellende.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:12 Bybel vir almal (ABA)

Iemand kan dink dat hy reg lewe, maar die manier hoe hy lewe, bring hom by die dood.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Daar is 'n weg wat vir 'n mens reg lyk, maar die einde daarvan is weë van die dood.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar is 'n lewenswyse wat vir 'n mens reg kan lyk, maar die uiteinde daarvan is die dood.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Daar is 'n pad wat vir 'n mens reg lyk, maar dit eindig by paaie na die dood.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Daar is 'n weg wat vir 'n mens reg lyk, maar die einde daarvan is die weë van die dood.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:11-12 Die Boodskap (DB)

Op die oog af kan iemand baie suksesvol wees. Maar uiteindelik eindig alles in ellende.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit lyk dalk vir iemand of hy die regte ding doen; agterna kom dit uit dat dit na die dood gelei het.

Deel
Lees SPREUKE 14
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's