YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 14:26

SPREUKE 14:26 Bybel vir almal (ABA)

Iemand wat die Here respekteer en dien, is veilig, en die Here beskerm daardie persoon se kinders ook.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

In die vrees van die HERE lê 'n sterk sekerheid, ook vir die kinders van 'n sodanige sal daar 'n toevlug wees.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie die Here dien, het daarin 'n veilige toevlug, en ook sy kinders vind daar skuiling.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

In ontsag vir die HERE lê daar sterk vertroue, en vir iemand se kinders bied dit 'n skuilplek.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

In die vrees van die HERE is 'n sterk vertroue, en sy kinders sal 'n toevlug hê.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:26 Die Boodskap (DB)

Wie die Here liefhet, voel veilig. Selfs sy eie kinders word beskerm.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy wat ontsag het vir die HERE, geniet sekuriteit; sy kinders vind vastigheid by hom.

Deel
Lees SPREUKE 14
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's