YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 14:29

SPREUKE 14:29 Bybel vir almal (ABA)

Iemand wat nie gou kwaad word nie, is baie verstandig, maar iemand wat gou kwaad word, wys vir almal dat hy 'n dwaas is.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:29 Bybel vir almal (ABA)

Iemand wat nie gou kwaad word nie, is baie verstandig, maar iemand wat gou kwaad word, wys vir almal dat hy 'n dwaas is.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die lankmoedige is groot van verstand, maar die kortgebondene behaal sotheid.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Geduldige mens is baie verstandig; een wat kort van draad is, stel sy dwaasheid ten toon.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die geduldige mens is ryk aan verstandigheid, maar wie kort van humeur is, stel sotheid ten toon.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hy wat lankmoedig is, het groot verstand, maar hy wat haastig is van gees, verhef dwaasheid.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:29 Die Boodskap (DB)

Iemand wat reg leef, is geduldig. ’n Vinnige humeur rig oneindige skade aan.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Geduldige mens het baie insig. Iemand wat kort van draad is, stal sy dwaasheid uit.

Deel
Lees SPREUKE 14
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's