YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 14:16

SPREUKE 14:16 Bybel vir almal (ABA)

'n Wyse mens is bang vir die dinge wat kan gebeur, en hy doen niks wat dit sleg sal laat gaan met hom nie. 'n Dwaas dink nie wat hy doen nie, hy dink hy sal altyd veilig wees.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die wyse vrees en wyk af van die kwaad, maar die dwaas bruis op en is vol selfvertroue.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie wysheid het, is versigtig en vermy die kwaad; wie wysheid kortkom, is roekeloos en selfversekerd.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n Wyse is versigtig en vermy die kwaad, maar 'n dwaas is humeurig en vol selfvertroue.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

'n Wyse man vrees en wyk af van die kwaad, maar die dwaas is woedend en vol vertroue.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:16 Die Boodskap (DB)

’n Gelowige let noukeurig op sy gedrag. Hy bly weg van verkeerde dinge af. ’n Dwaas gooi maklik alles waarin hy glo oorboord.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Wyse persoon is versigtig, hy vermy die kwaad. ’n Dom mens is oorverseker en gaan maar net aan sonder om te dink.

Deel
Lees SPREUKE 14
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's