YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 14:1

SPREUKE 14:1 Bybel vir almal (ABA)

'n Vrou wat wysheid het, sorg vir haar huisgesin, maar 'n dwase vrou verwoes haar huisgesin.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Elke wyse vrou bou haar huis, maar die dwaas pluk dit met haar hande af.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:1 Bybel vir almal (ABA)

'n Vrou wat wysheid het, sorg vir haar huisgesin, maar 'n dwase vrou verwoes haar huisgesin.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

DIE wysheid van die vroue bou die huis, maar die sotheid breek dit met eie hande af.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Wyse vrou sorg vir haar huis; 'n vrou sonder wysheid breek alles af.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die wyses onder vroue bou elkeen haar huis, maar sotheid breek dit eiehandig af.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Elke wyse vrou bou haar huis, maar die dwaas pluk dit met haar hande af.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:1 Die Boodskap (DB)

’n Mooi lewe kan deur dom optrede vernietig word. Dis soos Wysheid wat ’n mooi huis met moeite bou. Dan kom Dwaasheid en breek dit af.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Verstandige vrou bevorder die belange van haar huis. ’n Dwase vrou is self verantwoordelik vir die agteruitgang van haar huis.

Deel
Lees SPREUKE 14
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's