Vandag Se Vers预览

Vandag Se Vers

10天中的第1天

Psalm 118:6

"Die Here is vír my; ek sal nie vrees nie: …"

  • As God vir jou is, wie kan teen jou wees? 
  • Jy het ‘n goeie rede om die Here te vertrou, want Hy is aan jou kant. 
  • Jy is nie alleen in die stryd nie, jy het Iemand by jou. 
  • Met die guns van God op jou, oortref elke uitdaging rondom jou.

Gebed: Vader, dit is ‘n vreugde om te weet dat U met my is en dat U aan my kant is. U is my Helper en ek sal nie vrees nie, maar ek sal op U vertrou en in U rus. In die Naam van Jesus. Amen.

读经计划介绍

Vandag Se Vers

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.

More