Vandag Se Vers预览

Vandag Se Vers

10天中的第2天

Psalm 118:15

"'n Stem van gejubel en van heil is in die tente van die regverdiges: die regterhand van die Here doen kragtige dade.'

  • Jy kan na ‘n wonderlike toekoms in God uitsien. 
  • Maak gereed vir die dae van vreugde en oorwinning wat voorlê. 
  • Jy sal weereens rede hê om bly te wees en fees te vier. 
  • Die Here gaan wonderlike en heerlike dinge vir jou doen.

Gebed: Vader, ek sien met groot verwagting en vreugde uit na dit wat U nog  in my lewe en situasie gaan doen. Ek weet U, o Heer, en U sterk regterarm sal vir my sorg. In die Naam van Jesus. Amen.

读经计划介绍

Vandag Se Vers

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.

More