Biểu trưng YouVersion
Biểu tượng Tìm kiếm

EKSODUS 3:7-8

EKSODUS 3:7-8 AFR83

Daarna sê die Here: “Ek het die ellende van my volk in Egipte duidelik gesien en hulle noodkrete oor die slawedrywers gehoor. Ek het hulle lyding ter harte geneem. Daarom het Ek afgekom om hulle uit die mag van Egipte te bevry en om hulle daarvandaan te laat trek na 'n goeie en uitgestrekte land, 'n land wat oorloop van melk en heuning. Dit is die land van die Kanaäniete, Hetiete, Amoriete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete.

Những video dành cho EKSODUS 3:7-8

Các Kế hoạch Đọc và Tĩnh nguyện miễn phí liên quan đếnEKSODUS 3:7-8