Biểu trưng YouVersion
Biểu tượng Tìm kiếm

Filippense 1:27

Filippense 1:27 ABA

Die belangrikste van alles is dat julle só moet lewe dat julle lewens pas by die goeie boodskap oor Christus. Julle moet saamwerk en dieselfde dinge dink en glo. Julle moet almal saam hard werk sodat ander mense die goeie boodskap kan glo. Julle moet dit doen wanneer ek na julle toe kom en vir julle sien, maar ook wanneer ek nie kom nie en by ander mense hoor wat julle doen.

Các Kế hoạch Đọc và Tĩnh nguyện miễn phí liên quan đếnFilippense 1:27