Biểu trưng YouVersion
Biểu tượng Tìm kiếm

Lukas 12:28

Lukas 12:28 ABA

God maak al die plante in die veld mooi, maar hulle lewe nie lank nie. Hulle groei vandag, en môre gooi iemand hulle in die vuur. God sal julle baie mooier aantrek en Hy sal beter vir julle sorg as vir die plante, ook vir julle wat so min glo.

Các Kế hoạch Đọc và Tĩnh nguyện miễn phí liên quan đếnLukas 12:28