Biểu trưng YouVersion
Biểu tượng Tìm kiếm

Johannes 6:63

Johannes 6:63 ABA

Dit is die Heilige Gees wat vir julle waarlik weer laat lewe. Julle kan dit nie self doen nie. Wanneer Ek met julle praat, dan kom die Gees na julle toe en Hy laat julle waarlik lewe.

Các Kế hoạch Đọc và Tĩnh nguyện miễn phí liên quan đếnJohannes 6:63