Biểu trưng YouVersion
Biểu tượng Tìm kiếm

1 Korintiërs 1:27

1 Korintiërs 1:27 ABA

Daar is dinge wat dom lyk vir die mense van die wêreld, maar God het daardie dinge gekies om die slim mense te laat verstaan dat hulle niks weet nie. En daar is dinge wat onbelangrik lyk vir die mense van die wêreld, maar God het daardie dinge gekies om die belangrike mense te laat besef dat hulle nie belangrik is nie.

Các Kế hoạch Đọc và Tĩnh nguyện miễn phí liên quan đến1 Korintiërs 1:27