1
Matteus 8:26
Bybel vir almal
ABA
Jesus vra toe vir hulle: “Hoekom is julle so bang? Hoekom is julle geloof so min?” Jesus het opgestaan en Hy het kwaai gepraat met die wind en die see. Die see het stil en kalm geword.
So sánh
Khám phá Matteus 8:26
2
Matteus 8:8
Maar die offisier sê vir Jesus: “ Nee, Here, ek is nie 'n Jood nie, ek is nie goed genoeg dat U in my huis kan inkom nie. U kan net sê die siekte moet weggaan, dan sal my slaaf gesond word.
Khám phá Matteus 8:8
3
Matteus 8:10
Toe Jesus hoor wat die offisier gesê het, was Hy baie verbaas. Hy sê toe vir al die mense wat saam met Hom loop: “Ek sê vir julle, en dit is seker: Ek het nog nooit 'n Israeliet gesien wat so sterk glo soos hierdie man glo nie.
Khám phá Matteus 8:10
4
Matteus 8:13
Jesus sê toe vir die offisier: “Gaan terug na jou huis. Wat jy geglo het, sal gebeur.” En sy slaaf het presies op daardie tyd gesond geword.
Khám phá Matteus 8:13
5
Matteus 8:27
Die dissipels was baie verbaas en hulle het gesê: “Hy is nie 'n gewone mens nie, ook die wind en die see luister na Hom.”
Khám phá Matteus 8:27