Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Tema 13 – ‘n Dwaas val in die gat wat hy vir iemand anders grawe.
Hy wat probeer om iemand te laat val – 'n gat vir hom grawe – sal self daarin val (Spreuke 28:10). Hy wat probeer om iemand te vernietig – 'n klip op hom rol – sal self vernietig word. Die beginsel hieragter staan bekend as die lex talionis – die wet van vergelding.
Andiko
Kuhusu Mpango huu

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More