Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Tema 12 – Skynheiligheid is dwaas en vernietigend.
Vers 24: Wees versigtig vir mense wat skynheilig is in wat hulle sê, maar jou eintlik wil bedrieg. Vers 25: Jy is reg om mooi praatjies te wantrou, want dit verberg die diepste boosheid — "sewe afskuwelikhede in sy hart." Vers 27: Almal kom uiteindelik die bose bedoelings van skynheiliges agter. Moet dus nie net versigtig wees vir skynheilige mense nie. Waak daarteen dat jyself skynheilig optree.
Andiko
Kuhusu Mpango huu

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More