Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Spreuke – eenjaarleesplan

SIKU 307 YA 365

Tema 14 – Leuens is haatspraak.

Leuens ('n vals tong) en vleitaal ('n gladde mond) is Bybels gesproke haatspraak. Dit het albei 'n vernietigende uitwerking, want dit verdraai doelbewus die waarheid. Die valsheid van leuens verbrysel iemand deur verdagmaking. Die skynheiligheid van vleitaal bewerk jou ondergang deur misleiding.

Andiko

Kuhusu Mpango huu

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More