Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Vers 3: Die ergernis wat ‘n dwaas veroorsaak, is ‘n amper ondraaglike las. Dit put jou baie meer uit as om swaar klippe rond te dra of sand te verskuif. Die geestelike en emosionele inspanning wat nodig is om dit te hanteer, is meer dreinerend as liggaamlike arbeid.
Andiko
Kuhusu Mpango huu

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More