Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Spreuke – eenjaarleesplan

SIKU 236 YA 365

Weereens is vers 30-31 ’n eenheid. God se wil gee in alles die deurslag, nie ons wysheid, insig of besluite nie. "Al ons wysheid, insig en planne is niks voor die Here nie” (DB). Jy kan die beste planne maak – perde afrig vir die oorlog – maar dit is die Here wat die oorwinning gee (Job 5:12-13). Positief gestel: "Ons kan hard werk en elke dag goed beplan, maar sonder die Here is alles tevergeefs” (DB).

Kuhusu Mpango huu

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More