Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Spreuke – eenjaarleesplan

SIKU 235 YA 365

Vers 28: Hoe nodig het ons nie vandag betroubare getuienis nie — mense wat eerlik is in wat hulle verkondig. Dink veral aan die openbare rolspelers in die media, politiek en ekonomie. Vers 29: Koersvastheid wys wat in ‘n mens se karakter steek. Dit is maklik om iemand uit te ken wat voorgee dat hy weet wat hy doen. Hy dwaal rond. Dit is net so maklik om iemand uit te ken wat weet wat hy doen. Hy bly by die koers wat hy gekies het.

Kuhusu Mpango huu

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More