Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Spreuke – eenjaarleesplan

SIKU 231 YA 365

Vers 21 spel weer die twee dinge uit waarop ’n mens moet fokus: om reg te doen (dié dinge wat die Here vra), en om troue liefde in al jou verhoudinge te bewys. Dit bring lewe, oorvloed en eer. Vers 22: Wysheid kan selfs die dapperste verdediging troef (Spreuke 24:5-6; Prediker 9:16, 18).

Kuhusu Mpango huu

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More