Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Spreuke – eenjaarleesplan

SIKU 233 YA 365

Die twee verse is ’n eenheid. ’n Luiaard se begeerte na meer kom tot niks, omdat hy terugdeins vir die harde werk wat nodig is om besittings bymekaar te maak. ‘n Regverdige daarenteen kan bekostig om vrygewig te wees met alles wat hy deur harde werk verkry het.

Kuhusu Mpango huu

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More