Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Spreuke – eenjaarleesplan

SIKU 174 YA 365

’n Mens wonder soms hoekom iemand in die openbaar die reg verdraai of hulle mag misbruik om ’n uitspraak te maak wat duidelik nie met die wet strook nie. Spreuke dui een van die oorsake aan. Omkoopgeskenke. Dit is wat baie keer agter goddelose mense se verkeerde uitsprake lê. Hulle het in die geheim omkoopgeskenke ontvang en dwarsboom so die regstelsel (sien ook vers 8).

Andiko

Kuhusu Mpango huu

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More